Wednesday, January 11, 2012

Amerika November 2011

Die blog van ons Amerikaanse trippies is by http://gerbers-in-amerika.blogspot.com/.

In 2011 het ek my voete op die grond gehad in die volgende plekke (uitgesluit lughawens)
  1. Spanje - Barcelona
  2. Italie - Florence
  3. Italie - Bolzano
  4. Duitsland - Munchen (net so vinnig..)
  5. Ierland - Galway en Dublin (vinnig)
  6. Engeland - London, Windsor
  7. USA - Alaska
  8. Afrika Senegal - Dakar - urghhh
  9. Frankryk - Parys
  10. Engeland - weer London, Winchester
  11. Italie - Venisie
  12. USA - Atlanta, Helen, Chattanooga 
  13. USA - Las Vegas en Grand Canyon, dan nog Washington (oornag urgh)
  14. Mosambiek - Chidenguelo

No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.