Friday, March 16, 2012

Alta rits alweer rond

Sien http://swizz2012.blogspot.com/ vir haar blog van haar besoek aan Switzerland.

Ek keer net al die pad - so hierdie jaar gaan ek nie veel reis nie! Dalk net Amerika in Augustus en Australie in Desember ... en tussenin die Kaap. Ek het darem my Voyager goue status bereik.